Kamers by Ladybrand Gastehuis

 

6  Self-sorg kamers
6  Standaard kamers

 

Alle kamers het: Wi-Fi, DSTV, En-Suite badkamers, Tee & Koffie, Lugverkoelings, Yskas, Mikrogolf oond en daaglikse skoonmaak diens. Braai fasiliteite, Swembad, Veilige parkering op terrein

Website designed:February 2015                                                                             by Johan.vanEyssen and Ladybrand Guest House

Oornag kostes by Ladybrand Gastehuis

 

Enkel Akkommodasie     :  R500 pppn (Ontbyt uitgesluit)
Dubbel Akkommodasie  :  R600 pn (pax 2) (Ontbyt uitgesluit)
Woonstel by Swembad  :  R300 pppn (Ontbyt uitgesluit)

 

Kinders onder die ouderdom van 7 bly gratis

Ons is voorbereid vir Load Shedding

Etes by Ladybrand Gastehuis

 

'n Engelse ontbyt gekombineer met Kontinentale ontbyt word elke dag vanaf 06:30 tot 08:30 teen R50 pp voorberei.

 

U is welkom om navraag te doen oor ons aandete menu