Meer oor Ladybrand Gastehuis

 

'n Hartlike welkom deur die Ladybrand Gastehuis span.

 

Kom bietjie weg van die gejaag en stres van die daaglikse lewe na die rustigeheid van Ladybrand Gastehuis. Ongeveer 15km vanaf Ladybrand is die welbekende Maseru Grens, u wegbreek na die Berg Rykdom.

 

Ons fasiliteite is tot u beskiking terwyl u ons gas is - ontspan by die swembad, vermaak u vriende in die tuin met gerieflike braai geriewe. Ons is 'n troeteldier-vriendelike gastehuis, so bring gerus u troeteldier saam.

 

Daar is 'n kluis beskikbaar vir u waardevolle items of vuurwapens. Doen navraag by ontvangs.

Website designed:February 2015                                                                             by Johan.vanEyssen and Ladybrand Guest House